|
 |
 |
JOU GLIMLAG SĘ ALS
Title: JOU GLIMLAG SĘ ALS
Category: Literature / Creative Writing
Details: Words: 381 | Pages: 1.6 (approximately 235 words/page)
JOU GLIMLAG SĘ ALS
Minette het vir vier weke vroeg in die oggend uit die duur gehardloop om te sien of daar iets vir haar in die pos gekom het. Daardie oggend, die vierdie Mei, het dit gekom. Sy het in die kombuis met haar ma gesit, en vir tien minute na die bruin koevert gekyk. Alles het in haar kop rondgegaan. Sy het alles goed voorberei, en sy het geweet dat haar kanse was uitstekend, maar sy kon
showed first 75 words of 381 total
You are viewing only a small portion of the paper. Please login or register to access the full copy.
|
|
showed last 75 words of 381 total
dit opgetel en stadig oopgemaak. Die swart ink het baie formeel gelyk, en dan het sy dit gesien. Haar glimlag het alles gesę.
"Ek het dit gekry!"
Sy het opgespring en rond die kamer gedans en haar ma het saam met haar gelag.
"Sien jy! Dit was nie so erg nie!", het haar ma gelag.
"Ek is so gelukkig! Ek moet vir Anna onmiddelik bel!", het Minette geskree toe sy uit die kombuis gehardloop het.
Need a custom written paper?
|
|